‘n Seisoen van Teleurstelling…

hagar-fb1

In die reeks Welkom by die Wildernis, wat ek vir vyf weke gesels het oor die wildernis ervarings in die lewe en wat ons uit verskillende karakters in die Bybel hulle ondervinding omtrent die wildernis gesels het, het ek die reeks afgesluit met Hagar- ‘n Seisoen van Teleurstelling. Ek het die geelntheid gebruik om ‘n vinninge video te skiet oor die verskille wat ons in die Bybel se vertalings beleef, en soms maak net een woord ‘n reuse verskil in ons verstaan van ‘n vers. Ek het die reeks bedien uit die ou vertaling:1933/53 en in die video gesels ek oor die vertaling waarvoor ek baie lief is: Geloof in Aksie Bybel: ISBN 978-1-4316-1415-8 geskruif deur Jan van der Watt, Stephan Joubert en Johan Smith.

Voel asb vry om jou opmerking te los en wat jou siening is oor die vergelyking.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s