Om te dink die jaar is op sy rug, pens en pooitjies….
2016 was ‘n jaar waar ons dalk baie na gaan terug kyk maar dit gaan verseker nie ons blydskap steel nie, ek het die geleentheid gebruik om die video te skite toe die gedagte opgekom het by my…
Los jou opmerking en laat weet my wat jy dink…