wie is ek

Ek is ‘n megafoon van die straathoek en ek sit die pret in Fundamentalisme. Ek is nie bang om beide vate van my haelgeweer gedagtes leeg te maak nie. Ek is soms meer in die moeilikheid as wat ek in die goeie bottervliegende veld kan rondloop (sonder ‘n kat) natuurlik en net die lewe geniet met die wete dat realiteit is net ‘n persepsie.

Op hierdie blog gaan daar spel-foute wees! daar gaan goed wees wat jou pla as dit dalk nie jou aankla ook nie… Ek het ‘n ruimte nodig om myself te wees die lewe dwing ons om seker vorms aan te neem en dit is eenvoudig net onnodig.

So hier kan jy per toeval geland het deur een of ander weird, google of web crawler of iemand het jou dalk vertel het van hierdie seun wat net goed skryf soos hy dit sien, so jy is welkom om daarop kommentaar te lewer of net aan te beweeg en jou lewe te leef soos jy goed dink.

Aan die einde van die dag, gaan jy dit tog steeds doen met of sonder my opinie…

Ok, sorry hierdie is eintlik die “About” page so wie is ek:

Ek is Pieter Hugo, ja jou gewone average seun daar buite! Ek is getroud met die beste en mooiste vroutjie wat al ooit op hierdie planeet geloop het, sy is ook die moeder van my kinders en ja daar is drie van hulle en hulle saam met haar complete my lewe. (soek bietjie ek gaan blogs oor elkeen skryf om jou meer detail te gee van elk want hulle is die rede hoekom ek nog hier is vandag…!

So wat doen ek: darm goeie vraag sodra jy weet laat weet my…

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s