Wie is ek?

Om tyd te spandeer om jou sterkpunte en gawes te identifiseer, maak dit nie net makliker om geleenthede te herken en dan te gebruik nie, maar sal jou ook van afguns verlos. God het jou nie gemaak om jou mede-werker te wees wat beter is met openbare praatjies of jou fietsry vennoot wat altyd ‘n beter tyd as jy opstel nie. Hy het jou uniek gemaak en gawes gegee vir die werk wat hy vir jou in gedagte het.

Hier is ‘n raamwerk om jou te help om jou unieke D.E.S.I.G.N. te identifiseer.

  • Dryf: Wat maak jou opgewonde? Wat dryf jou?
  • Ervarings: Watter ervarings maak jou uniek tussen ander mense?
  • Spiritualiteit: Hoe maak jy die beste kontak met God?
  • Impak: Op watter platform voel jy die meeste genoodsaak om ‘n impak te maak?
  • Gawes: Wat doen jy graag herhaaldelik en suksesvol?
  • Natuur: Wat behels jou persoonlikheid? Ekstrovert, introvert, gestruktureerd, spontaan?

PROBEER DIT VANDAG DOEN

Skryf jou antwoorde op elk van die D.E.S.I.G.N. vrae neer. Bid dat God hierdie week geleenthede oor jou pad sal bring om hierdie gawes vir hom te kan gebruik.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s